Syfer Monsters

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde. Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek

Download dit nou!

Syfer Monsters Toepassing
Syfer Monsters Toepassing
Syfer Monsters Toepassing
Syfer Monsters Toepassing
Syfer Monsters Toepassing

Screenshots

Updates

Version 1.0.11

Released on 14 May 2016
  • New Initial release for iOS

Version 1.1.11

Released on 19 May 2016
  • Fix Some minor bugs fixed

Privacy Policy: Smart Gecko Software Development (Pty) Ltd

Overview

This Privacy Policy describes the information collected through our mobile applications and how we use that information. Your privacy is important to us, and we are committed to protecting your privacy whenever personal information is requested from you. "Us", "our", "we" means Smart Gecko Software Development (Pty) Ltd.

Information we collect is limited

When downloading and using our mobile applications for children, we don’t request or collect any personal information about you or your device.

Children's Online Privacy Protection Act ("COPPA")

We comply with COPPA, as we don’t collect personal information from children under the age of 13.

Support requests

Users seeking support contact us via our facebook page.

Or send us an email apps@smartgecko.co.za

Such support requests and related support information is used only for the purpose of resolving user queries.

Changes to privacy policy

We may amend this Privacy Information used will be subject to the Privacy Policy at the time that the information was collected.

Contact

If you have any questions or concerns regarding this Privacy Policy, please send us an message on our facebook page.

Or send us an email apps@smartgecko.co.za

This policy was updated on the 29th feb 2016.

Contact

For general questions, bug reports or press inquires please fill out the form below.

Oops! Please correct the highlighted fields...

Thanks! I'll get back to you shortly.